Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor die mark se reaksie nadat die konstitusionele hof beslis het dat Cyril Ramaphosa onder parlementêre ondersoek geplaas moet word oor Phala Phala, asook Micron Technology se aandeelprys wat ’n rekordhoogte te midde van KI-vraag bereik het.
Amerikaanse markte het geen keer nie
Written on 08/05/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
