Waterfall City hou net aan gee

Written on 10/03/2026
Ryk van Niekerk

Attacq is een van die voorste ontwikkelaars in die land, en hul vlagskipontwikkeling is Waterfall City in Midrand. Die uitvoerende hoof, Jackie van Niekerk, bespreek die maatskappy se resultate.
Read full article