Momentum kry al hoe meer momentum

Written on 17/09/2026
Ryk van Niekerk

Momentum het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie bekend gemaak; die wesensverdienste was 13% hoër. Die uitvoerende hoof, Jeanette Marais, bespreek die resultate.
Read full article