Die FSCA trek SAAF se lisensie terug, beboet en skorts twee senior amptenare

Written on 06/05/2026
Ryk van Niekerk

Gerhard van Deventer, afdelingshoof van wetstoepassing by die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (FSCA), gee konteks oor die FSCA se ondersoek na die South African Army Foundation (SAAF) en waarom die lisensie teruggetrek is.
Read full article