Anton de Swardt, president van die Ankole-beestelersvereniging van Suid-Afrika, gesels oor die dragtige Ankole-vers wat vir 'n rekordprys van R6,4 miljoen verkoop is.
Dragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen
Written on 07/10/2026
Tinus de Jager
Read full article
