Hof beslis oor BTW op “tweedehandse” goud

Written on 24/06/2026
Ryk van Niekerk

Elle-Sarah Rossato, vennoot en hoof van belasting en dispuutoplossing by PwC Suid-Afrika, gesels oor die grondwethof se beslissing dat tweedehandse goud nie kwalifiseer vir nulkoers onder die BTW-wet nie.
Read full article