Gewig is groot besigheid in Suid-Afrika

Written on 21/07/2026
Ryk van Niekerk

Dr Angelique Coetzee, ondervoorsitter van die Eenheidsforum vir Huisartse (UFFP) en waarnemende voorsitter van die Algemene Praktisyn Privaatkomitee, gesels onder meer oor Novo Nordisk se planne om 'n goedkoper weergawe van Ozempic in Suid-Afrika bekend te stel.
Read full article