Anneke Janse van Vuuren, bestuurder vir data-oplossings by XA Global Trade Advisors, gesels oor hul onlangse verslag wat toon dat Itac byna drie jaar neem om oop tariefondersoeke af te handel.
ITAC neem gemiddeld drie jaar vir ondersoeke wat ses maande moet duur
Written on 12/05/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
