Aarto word nou by nóg 62 plaaslike owerhede uitgerol

Written on 01/07/2026
Ryk van Niekerk

Chad Davids, raadslid en Wes-Kaapse voorsitter vir openbare vervoer en paaie by SALGA, gesels oor die Aarto-wet en die regulasies wat noodsaaklik is vir die implementering daarvan.
Read full article