Sun International het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Junie bekend gemaak. Die omset was 7.4% hoër en die aangepaste wesensverdienste was 6.5% hoër. Die uitvoerende hoof, Ulrik Bengtsson, bespreek die resultate.
Sunbet steel die kollig by Sun International
Written on 07/09/2026
Ryk van Niekerk
Read full article
